top of page
Geloof Blog
Search
Geloof
Mar 5, 20212 min read
Die teken van Jona - God se tyd
Ek lees nou uit Matteus 12:38-42 hoe Jesus die mense wil leer. Die skrifgeleerdes en Fariseërs vra vir Jesus om wonderteken vir hulle te...
47 views0 comments
Geloof
Mar 4, 20212 min read
God wil van jou hoor
Een van die baie redes waarom gebed gesien word as ‘n laaste uitkoms wanneer ons uitdagings in die gesig staar, is omdat ons ‘n...
5 views0 comments
Geloof
Mar 1, 20211 min read
Glo ons opreg of hoop ons maar net
Toe Jesus omdraai en haar sien, het Hy vir haar gesê: “Skep moed, my dogter. Omdat jy so vas geglo het, is jy nou gesond.” En die vrou...
1 view0 comments
Geloof
Feb 26, 20211 min read
Die geheim van die konginkryk van God
n Matt 13:11 lees ons hoe Jesus vir sy dissipels sê "Aan julle is die insig in die geheim van die koninkryk van God gegee: maar vir die...
7 views0 comments
Geloof
Feb 25, 20211 min read
Hoe sterk is jou geestelike band met God?
Handelinge 1:14 Jesus, sy moeder saam met die disipels bid isaam. Dit versterk hulle geestelike bande met God. Spandeer ons genoeg tyd in...
3 views0 comments
Geloof
Sep 9, 20201 min read
Rol jou klip weg!
Ons lees in Johannes 11:33-44 hoe Marta vir Jesus se dat Johannes al ruik nadat Jesus hulle die opdrag gegee het om die klip weg te rol....
21 views1 comment
Geloof
Sep 1, 20204 min read
'n Nuwe seisoen
Ons lees in Prediker 3 dat elke ding 'n vaste tyd het. Dit is vandag 1 September 2020. Die begin van 'n nuwe seisoen. Dit is tyd...
11 views0 comments
Geloof
Aug 7, 20204 min read
Waarom glo ek?
Ons almal ken die storie van Abraham wat die 3 mans sien staan het buite sy tent en na hulle toe gedraf het en voor hulle gebuig het. Hy...
18 views0 comments
Geloof
Aug 5, 20204 min read
God is lig - 1 Johannes
Johannes rig die skrywe aan 'n paar nie-Joodse gemeentes om hulle te waarsku teen vals leerstellings en om hulle geloof te versterk. Hy...
5 views0 comments
Geloof
Aug 3, 20203 min read
Jesus Eerste / Christ Matter
Markus 8:34-38 Ek het na 'n preek geluister en die Here het dit op my hart gelê om meer uit te brei oor die verse. Ek het gaan kyk na al...
10 views0 comments
Geloof
Jul 31, 20204 min read
Die heerlikheid van Christus en die boodskap van die profete
2 Petrus 1: 16-21 Ons lees in Mattheus 17 van die verheeliking op die berg hoe Jesus vir Petrus, Jakobus en sy broer Johannes saam geneem...
20 views0 comments
Geloof
Jul 30, 20203 min read
Wat is 'n christen se roeping?
2 Petrus 1:1-15 Ons lees in 2 Petrus hoe die skrywer die mense herinner aan wat dit beteken om 'n Christen te wees. Dit begin by die wete...
11 views0 comments
Geloof
Jul 28, 20203 min read
Die lewende hoop en die egte geloof. 1 Petrus 1:1-9
Ek raak vanoggend stil en daar dwaal baie deur my kop, wat gaan vandag gebeur, wat is daar wat ek nog moet afhandel. Ons weet dat die tye...
28 views0 comments
Geloof
Jul 25, 20204 min read
Hoekom moet ons getuig?
Hoekom moet ons getuig? Dit is soos Psalm 119: 27 sê "Ek wil van U magtige dade vertel" Ons as mens is geneig om slegs iets te glo as...
28 views0 comments
Geloof
Jul 24, 20203 min read
Kom ons bid Suid Afrika - 25 Julie 2020 om 10H00
Die Here het dit op my hart gelê om, almal in Suid Afrika, op te roep om, Saterdag 25 Julie 2020 om 10H00, saam te bid vir ons land. Kom...
12 views0 comments
Geloof
Jul 23, 20204 min read
Jesus se gebed vir die dissipels maar die belangrikste, vir my en vir jou. Johannes 17
Dit is die laaste gebed wat Jesus gebid het voor Hy gevange geneem is. Ek staan stil by Joh 17: 20-26. Ek bid egter nie net vir hulle...
133 views0 comments
Geloof
Jul 22, 20203 min read
Wanneer jy swak is jy sterk 2 Kor 12: 1-10
Ons weet almal dat Paulus 'n besondere man van God was. Geestelik moes hy baie sterk gewees het om deur al die vervolgings en beproewings...
42 views0 comments
Geloof
Jul 21, 20202 min read
“Bid sonder ophou”
Wat is gebed? Gebed is kommunikasie met God. Oswald Chambers het gesê: “Dis nie soseer dat gebed dinge verander nie, maar gebed verander...
45 views0 comments
Geloof
Jul 20, 20202 min read
Besef ons dat Jesus geweldige gesag in ons lewens het? Markus 11:27-33
Daar gebeur so baie dinge in almal van ons lewens daagliks, pyn en seer, blykdskap en vreugde, maar ons aanvaar dit net as, dit moet so...
11 views0 comments
GELOOF
HEB 11:1
OM TE GLO IS OM SEKER TE WEES VAN DIE DINGE WAT ONS HOOP EN OM OORTUIG TE WEES VAN DIE DINGE WAT ONS NIE SIEN NIE
bottom of page