top of page
Geloof Blog
Search
Geloof
Oct 31, 20232 min read
Dag 2 - 21 Dae oor die krag van gebed - Gebed verander sake
Iets wat die moeite werd is om te hê, is altyd die moeite werd om voor te bid. Die sleutel tot evangelisasie is gebed; nie mediese hulp,...
5 views0 comments
Geloof
Oct 30, 20231 min read
Aan al die matrieks
Die Here kom vanoggend en gee vir my die opdrag om julle te bemoedig en krag te gee. Die Here kom sê vir my net soos Hy vir Josua gesê...
17 views1 comment
Geloof
Oct 26, 20232 min read
Dag 1 van 21 Dae oor die krag van gebed - Deur Angs Buchan
BID MET PASSIE God beantwoord slegs gebede wat met geloof gebid word. As jy dus bid sonder om te glo sal jy niks ontvang nie. Dis baie...
7 views0 comments
Geloof
Oct 14, 20231 min read
Jesus ons Geneser
Moses het op die berg op die Here gewag om die Tien Gebooie te ontvang. Toe hy van die berg afkom, het hy so kwaad geword dat hy die...
2 views0 comments
Geloof
Oct 13, 20232 min read
Beskerm deur gebed
Op ons plaas het ons die gewoonte om die dag af te skop met Zoeloegesange, voorlesing uit God se heilige Skrif en gebed voordat ons begin...
2 views0 comments
Geloof
Oct 12, 20232 min read
Bid sonder ophou
Wat is gebed? Gebed is kommunikasie met God. Oswald Chambers het gesê: “Dis nie soseer dat gebed dinge verander nie, maar gebed verander...
4 views0 comments
Geloof
Sep 5, 20232 min read
Wanneer is jy gelukkig?
Eendag vra die een vriend vir die ander: Hoe is dit moontlik dat jy altyd so gelukkig is? Jy het soveel energie, en ek het jou nog nooit...
9 views0 comments
Geloof
Aug 28, 20232 min read
Job 13 - Job kla oor sy vriende
Wanneer jy die hele Job 13 lees sal jy agterkom dat Job nie in sy skik is met sy vriende nie. Hulle probeer hom voorsê maar hy wil self...
7 views0 comments
Geloof
Aug 26, 20231 min read
Job 12 - God se wysheid
Dit is seker vir my die gedeelte in die boek wat my hare laat regop laat staan. Die vraag kom by my op, Weet ons regtig hoe wys God is?...
14 views0 comments
Geloof
Aug 24, 20232 min read
Job 12 - Job praat vir n vierde keer
Ons is nou al in hoofstuk 12 en dit is die vierde keer wat Job praat. Hy het dus baie geluister na wat die mense vir hom sê en dit is...
7 views0 comments
Geloof
Aug 23, 20232 min read
Job 11 - Sofar antwoord Job
In hierdie gedeelte maak ek die afleiding dat Job baie gebabbel het. Hy het oor baie dinge gedink en dan daaroor gepraat want self Sofar...
9 views0 comments
Geloof
Aug 22, 20233 min read
Job 10 - Job kla by God
As jy die nie die storie van Job gevolg het nie, kom ek herinner jou net daaraan. God het met die Engele gesels en Satan het tussen hulle...
5 views0 comments
Geloof
Aug 21, 20232 min read
Job 9 Deel 2 - Skuldig of onskuldig is om te ewe
Wanneer jy die gedeelte lees kan jy agterkom dat Job homself in 'n posisie bevind waar hy weet hy kan nie wen nie. Hy besef dat hy...
2 views0 comments
Geloof
Aug 20, 20232 min read
Job 9 - Deel 1 Die wysheid en krag van God is groot
Besef ek en jy regtig hoe wys God regtig is. Ons aanvaar dinge net ondat dit daar is. God het alles gemaak, Hy kan enige ites laat gebeur...
13 views0 comments
Geloof
Aug 19, 20232 min read
Job 8 - Sal God die reg verdraai?
Bidad en Job gesels weer en Bildad vra vir Job. Hoe lank gaan jy nog so praat? Jou woorde kom soos 'n orkaan. Sal God die reg verdraai,...
10 views0 comments
Geloof
Aug 18, 20232 min read
Job 7 - Wat is die mens?
Job begin sommer die gedeelte met die vers - Is 'n mens se lewe op aarde nie maar harde arbeid nie en sy dae as 'n dagloner nie. Kom ons...
12 views0 comments
Geloof
Aug 17, 20232 min read
Job 6 - Ek weet nie meer nie
Die opskrif sê dit sommer als. Job praat weer en die eerste ding wat hy sê is ek weet nie meer nie.. Voel ons nie ook baie keer so nie....
3 views0 comments
Geloof
Aug 13, 20232 min read
Job 2 - Satan tref Job met pynlike swere
Net soos in die vorige boek het die hemelwesens by mekaar gekom by die Here en Satan was ook daar. God vra hom toe weer die vraag, wat...
4 views0 comments
Geloof
Aug 12, 20232 min read
Die verhaal van Job - Job 1
Dit is onbekend wie die boek Job geskryf het. Daar word beweer dat dit dalk Moses of selfs Salomo kan wees. Die boek is geskryf om ware...
14 views0 comments
GELOOF
HEB 11:1
OM TE GLO IS OM SEKER TE WEES VAN DIE DINGE WAT ONS HOOP EN OM OORTUIG TE WEES VAN DIE DINGE WAT ONS NIE SIEN NIE
bottom of page