top of page
Geloof Blog
Search
Geloof
Jul 1, 20223 min read
'n Paar gedagtes om jou deur die dag te dra
Die Here kom vanoggend en los vir my en jou 'n paar gedagtes om ons deur die dag te dra. Hy is vir my 'n toevlug Psalm 62: 6-9 (NLV) 'Ek...
25 views0 comments
Geloof
Jun 30, 20223 min read
Staan vas in die geloof
Paulus skryf vir die gelowiges in Klein-Asië die brief om hulle teen dwallinge in die gemeente te bkamp en hullee te herinner dat hulle ...
17 views0 comments
Geloof
Jun 29, 20222 min read
Is jy deel van die uitsondering?
Johannes kom getuig dat Jesus die Christus is, die Seun van God en dat elkeen wat in Hom glo, in sy Naam die ewige lewe kan hê. Johannes...
27 views0 comments
Geloof
Jun 28, 20221 min read
4 Eienskappe van 'n gelowige
Paulus skryf die brief aan die Romeine om hulle in te lig van sy besoek. Hy kom gee vanoggend vir ons die 4 eienskappe van 'n gelowige....
37 views0 comments
Geloof
Jun 27, 20222 min read
Dien mekaar met julle gawes
Pertus skryf hierdie brief aan die gelowiges in Klein-Asië met die doel om christene wat deur die samelewing veronreg word, te bemoedig...
13 views0 comments
Geloof
Jun 25, 20222 min read
Nuwe ontmoeting met God elke dag
Dit moet elke dag 'n instelling wees om eers saam met God te begin. Ek het al die boeke van Louis Malherbe gelees en wat my baie van sy...
22 views0 comments
Geloof
Jun 24, 20222 min read
Maleagi - die boodskapper
Voel dit nie vir jou of alles somtyds net skeef loop nie, dinge werk net nie uit nie. Dan praat ek nie eers van die ander dinge wat in...
1 view0 comments
Geloof
Jun 22, 20223 min read
Wat beteken dit om gelowig te bid?
Dit is nou iets wat die Here my op die hart kom lê het? Hoe bid 'n mens gelowig? Nou kom 'n paar dae gelde se vers op Jak 5:15 - As hulle...
24 views0 comments
Geloof
Jun 21, 20223 min read
Voorskrifte vir Gebed - Volhardend
My bybelse rolmodel, Paulus, skryf 'n brief vir die gelowiges in Kolosse met die doel om hulle prioriteite in orde te kry. Hy skryf in...
19 views0 comments
Geloof
Jun 20, 20222 min read
Voorskrifte vir gebed - Berou en bekering
Met die genade van die Here gaan ek die volgende paar dae fokus op die voorskrifte van gebed en dit begin vandag by berou & bekering. Die...
16 views0 comments
Geloof
Jun 19, 20221 min read
Sal God genees?
Die afgelope paar jare is dit iets wat seker baie gevra is. Sal God genees? Daar is baie wat siek was en selfs gesterf het. Jakobus gee...
18 views0 comments
Geloof
Jun 17, 20222 min read
Gebeds verhoring gebeur dit?
Matteus en Lukas bevestig albei dat God wel ons gebede verhoor indien dit in sy plan is. Hoor hoe stel Matteus dit in Matt 7:7-12 Hou aan...
36 views0 comments
Geloof
Jun 16, 20221 min read
Is God naby as ons in gebed tot Hom nader
Dit is 'n vraag wat al baie gevra is - Is God by jou as jy bid? Die antwoord vind ons in Deuternonomium 4: 7 - Watter groot nasie se god...
15 views0 comments
Geloof
Jun 15, 20222 min read
God se reaksie op gebed
Dit voel vir baie van ons dat God nie reageer as ons bid nie!! Dan wonder ons hoekom? Ek dink die antwoord hierop is saamgevat in Jakobus...
15 views0 comments
Geloof
Jun 14, 20222 min read
Die krag van gebed
Een ding wat ek gister besef het is hoe kragtig gebed is nie. Ons lees in Matt 21:21-22 "As julle geloof het en nie twyfel nie, sal...
11 views0 comments
Geloof
Jun 13, 20221 min read
Is God naby wanneer ons bid?
Die Here deel met my die volgende: Deuternomiom 4:7 Watter groot nasie se God is so by hom soos die Here ons God by ons is elke keer as...
30 views0 comments
Geloof
Jun 12, 20221 min read
Wat beteken dit om onderleiding van die Heilige Gees te bid?
Romeine 8: 26 Die Gees staan ons ook in ons swakheid by: ons weet nie wat en hoe ons behoort te bid nie, maar die Gees self pleit vir ons...
13 views0 comments
Geloof
Jun 7, 20221 min read
Gebed vir al die studente en skoliere
Vader, ek kom dra alle studente en skoliere aan U op. Here seën hulle met U teenwoordigheid waar hulle dalk tans esksamen skryf of dit...
56 views0 comments
Geloof
Jun 4, 20222 min read
Christelike Vryheid
My vriend, Paulus, skryf aan die Galasiërs in Galasiës 5 wat dit beteken om Christelike Vryheid te kan hê. Hy begin die gedeelte met die...
11 views0 comments
Geloof
Jun 3, 20222 min read
Die boekrak van jou lewe - Pak die bokse op die plek in die rak waar dit hoort
Ons is so geseën tydens die pinkster diens gisteraand met die volgende boodskap. Dit is iets wat ons almal op een of ander stadium in ons...
16 views0 comments
GELOOF
HEB 11:1
OM TE GLO IS OM SEKER TE WEES VAN DIE DINGE WAT ONS HOOP EN OM OORTUIG TE WEES VAN DIE DINGE WAT ONS NIE SIEN NIE
bottom of page