top of page
Geloof Blog
Search
Geloof
May 26, 20222 min read
Wie is die belangrikste in die koninkryk van die hemel?
Dit is die vraag wat die dissipels aan Jesus gevra het in Matt18:1. Dit is ook sker 'n vraag wat ek en jy vra. Lees gerus Matt: 18 om...
4 views0 comments
Geloof
May 12, 20222 min read
Deur staan die toets
Wanneer ons getoets word moet ons onsself herinner dat ons deur die toets sal kom. God is in ons en ons moet terug veg met sy woord. Die...
15 views0 comments
Geloof
May 2, 20222 min read
Kry jy regtig swaar!!!!
Ek lees verder in 2 Kor 11:24-34 en besef dat dit wat ons deurmaak elke dag is nie eers vergelykbaar is met wat Paulus deur gemaak het...
22 views0 comments
Geloof
Apr 23, 20223 min read
Besef ons waarmee God besig is?
2 Kor 5:5 - God is besig om ons gereed te maak vir die nuwe lewe wat op ons wag. Om te verseker dat ons veilig by Hom sal aankom, het Hy...
32 views0 comments
Geloof
Apr 22, 20224 min read
Wat gebeur in jou tent?
Wat gebeur in jou tente? 2 Kor. 5 – Lees dit raag Paulus begin hierdie hoofstuk op ’n baie snaakse manier met die woorde in vers 1 –...
35 views0 comments
Geloof
Apr 21, 20223 min read
Watter rol speel die Heilige Gees in jou lewe?
2 Kor 4 - Lees dit gerus - My goeie vriend, Paulus, het soveel verduur om God te behaag en tog is hy altyd so positief en vol Godsenergie...
19 views0 comments
Geloof
Apr 20, 20222 min read
Ek en jy is 'n lewende brief vir Christus
2 Kor 3 - Lees dit gerus Wanneer ek 2 Kor 3 lees besef ek dat Paulus, 'n lewende getuie is van Jesus. Paulus skryf in 2 Kor 3:3, Julle...
25 views0 comments
Geloof
Apr 19, 20223 min read
God die afrigter, Jesus die kaptein en ek en jy die "impact" speler
Net voor 'n wedstryd sal die kaptein al sy manne bymekaar roep en deur die wedstrydplan werk. Die afrigter het reeds deur die week sy...
14 views0 comments
Geloof
Apr 16, 20223 min read
Jesus word gekruisig
Simon dra Jesus se kruis - Lukas 23:26 Soos ons gister weer beleef het en ervaar het, het Jesus vir my en vir jou aan die kruis gesterf....
16 views0 comments
Geloof
Apr 14, 20222 min read
Los julle bekommernisse, lewe in vertroue
Fillippense 4 Moenie oor dinge sit en tob of jou bekommer nie. Gaan praat met God daaroor. Bespreek dit met Hom. Vertel Hom hoe jy...
30 views0 comments
Geloof
Apr 13, 20222 min read
God se Gees verander ons harte
Paulus deel sy hart met ons in Filipense 3 Maar wat eers vir my 'n bate was, beskou ek nou as waardeloos ter wille van Christus, ja, nog...
26 views0 comments
Geloof
Apr 9, 20221 min read
U het my skuld vergewe - Psalm 32
Hierdie Psalm word ook 'n boetepsalm genoem. Die vreugde van die las van sonde wat ontvang word wanneer die sondes vergewe word is in die...
34 views0 comments
Geloof
Apr 7, 20221 min read
Vrede van God
Net soos ’n boom wat ’n baie goeie vrug oplewer, wys hierdie mense se lewe dat hulle aan God behoort. Sulke mense gee baie om vir ander....
0 views0 comments
Geloof
Apr 1, 20222 min read
Wat sal God teen jou muur skryf?
Ons lees nog verder uit Daniël 5 boek en dis 'n baie interesante gedeelte waar Nebukadneser se opvolger, koning Belsasar, sy duisend...
21 views0 comments
Geloof
Mar 31, 20223 min read
Die boom in jou lewe
Daniël 4 Koning Nedukadneser bely voor die volke dat met die volgende woorde: "Ek betuig met blydskap dat ek die tekens en wonders wat...
14 views0 comments
Geloof
Mar 30, 20223 min read
Die brandende oond
Daniël 3 Vir my as kind was dit 'n aangrypende storie. Sadrag, Mesag en Abednego wat as adminsitratiewe beampte vir die koning gewerk...
18 views0 comments
Geloof
Mar 28, 20222 min read
10 dae proefneming
Daar word beweer dat die boek Daniël 'n troosboek is. Dit is geskryf vir die volk wat onder groot lyding en moeilike tye gegaan het. Die...
11 views0 comments
Geloof
Mar 14, 20222 min read
Wanneer ons fokus verloor
Almal ken die gedeelte waar Jesus op die water loop. Is dit nie aangrypend om te weet waar God is, is alles moontlik. Lees gerus Mat...
12 views0 comments
GELOOF
HEB 11:1
OM TE GLO IS OM SEKER TE WEES VAN DIE DINGE WAT ONS HOOP EN OM OORTUIG TE WEES VAN DIE DINGE WAT ONS NIE SIEN NIE
bottom of page