top of page
Hoekom moet ons getuig?
Handelinge 1:8
Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilge Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.
Om waarlik te 'n getuie te wees vir Jesus Christus beteken ek moet my lig so laat skyn dat ander mense my wil volg.
​
Volgens die opdrag van Jesus moet ons bid vir;
-
die Evangelie met ander deel
-
vir siekes bid
-
ander se laste deur gebed na Jesus toe neem
-
vir die wêreld bid
-
vir God se wysheid nie net vir jouself bid nie maar ook vir ander
-
duiwels uitdryf
​
Ons moet toelaat dat die Heilige Gees ons lei en ons toelaat om te getuig. Dit beteken ek moet die krag van God kan demonstreer en in liefde die waarheid uitleef.
GELOOF
HEB 11:1
OM TE GLO IS OM SEKER TE WEES VAN DIE DINGE WAT ONS HOOP EN OM OORTUIG TE WEES VAN DIE DINGE WAT ONS NIE SIEN NIE
bottom of page