top of page

Aan al die matrieks

Die

Here kom vanoggend en gee vir my die opdrag om julle te bemoedig en krag te gee.


Die Here kom sê vir my net soos Hy vir Josua gesê het in Josua 1: 9 Ek self gee jou die opdrag. Wees sterk, wees vasberade. Moenie skrik nie, moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan.”


)nthou die Here gee self vir elkeen van julle die opdrag om sterk te wees, vasberade te wees, moenie skrik waanneer die vreastel vir jou te moeilik lyk nie en belangrik moenie bang of paniekarig raak nie, die Here is by jou.


Memoriseer die vers en sê dit in jou gedagtes op wanneer jy by daai moeilike vraag kom.


GEBED

Almagtige Vader, gee aan elke matriek leering vandag en die res van die eksamen, die krag, deursettings vermoeë om met groot sukses aan die einde van die eksamen te sê, ek het my alles gegee want die Here was heeltyd by my.

17 views1 comment

Recent Posts

See All

Koffie gesprek saam met Paulus

Paulus nou dat ons weet wat gebeur wanneer ons glo is die vraag - Wat moet ons as gelowegis doen? Geloof is die een van die belangrikste...

GELOOF
HEB 11:1
OM TE GLO IS OM SEKER TE WEES VAN DIE DINGE WAT ONS HOOP EN OM OORTUIG TE WEES VAN DIE DINGE WAT ONS NIE SIEN NIE

bottom of page