top of page

DIE HERE IS MY HERDER

Here Jesus U is my Herder, my Leidsman en my alles. U laat my neerlê in groen weivelde en verkwik my siel. U troos my met U liefde en dra my deur U genade. Ek voel veilig en beskermend onder U troue sorg. U bring my by waters waar daar rus is en maak my kalm en vul my met vreugde. Dankie dat U deur die dag by my was en dat ek gesond is. Dankie dat ek my vriende, my familie en my geliefdes aan U kan opdra. Dankie dat ek vir almal wat vermoeid en belas kan bid en dat ook hulle by rus sal vind. Hou vanaand U hand van bewaring oor ons en as dit U wil is wek ons weer môre op met nuwe krag. Alles in U Naam alleen. Amen.


8 views0 comments

Recent Posts

See All

Koffie gesprek saam met Paulus

Paulus nou dat ons weet wat gebeur wanneer ons glo is die vraag - Wat moet ons as gelowegis doen? Geloof is die een van die belangrikste...

Comments


GELOOF
HEB 11:1
OM TE GLO IS OM SEKER TE WEES VAN DIE DINGE WAT ONS HOOP EN OM OORTUIG TE WEES VAN DIE DINGE WAT ONS NIE SIEN NIE

bottom of page