GOD het jou lief. HY het jou 24uur per dag lief. HY het jou lief wanneer jy gesond is, maar ook wanneer jy siek is. HY het jou lief as dit met jou goed gaan en ook as dit met jou sleg gaan. As alle ander mense jou haat, het GOD jou lief. As almal jou verlaat, sal GOD se liefde by jou bly. HY het jou lief wanneer jy dit verdien, maar ook wanneer jy dit nie verdien nie. Daarom het HY dit moontlik gemaak dat jy in HOM kan lewe en dat SY liefde in jou kan lewe!
*minks*
Dankie. AMEN
Comments