top of page
Writer's pictureGeloof

God is ongelooflik goed vir ons

Ons word vanoggend weer bemoedig met die die woorde van Sagaria in Lukas 1: 78-79



God is so ongelooflik goed vir ons. Binnekort sal sy genade soos die son oor ons donker wêreld begin skyn. Hy sal lig maak vir almal wat in die donker leef, ook vir hulle wat in die donker kloue van die doderyk vasgevang is. God sal ons weer op die pad van vrede laat stap.


Vir die wat dalk hulle kan inleef in die woorde kom Sagaria, die diep donker wêreld, binnekort gaan sy genade soos die son oor ons donker wêreld begin skyn. Hy sal ons weer op die pad van vrede laat stap.


Kom ons laat toe dat God ons donker in lig verander.

15 views0 comments

Recent Posts

See All

Koffie gesprek saam met Paulus

Paulus nou dat ons weet wat gebeur wanneer ons glo is die vraag - Wat moet ons as gelowegis doen? Geloof is die een van die belangrikste...

תגובות


GELOOF
HEB 11:1
OM TE GLO IS OM SEKER TE WEES VAN DIE DINGE WAT ONS HOOP EN OM OORTUIG TE WEES VAN DIE DINGE WAT ONS NIE SIEN NIE

bottom of page