top of page
Writer's pictureGeloof

Hoe sterk is jou geestelike band met God?


Handelinge 1:14


Jesus, sy moeder saam met die disipels bid isaam. Dit versterk hulle geestelike bande met God.


Spandeer ons genoeg tyd in stilte voor God. Dit is 'n vraag wat ek en jy moet kan beantwoord. Doen ons dit net omdat ons dit nodig het of omdat ons geestelike bande sterk is by God.


Jesus sê in Mat 12:50 "elkeen wat die wil doen van My Vader wat in die Hemels is, die is my broer en my suster en my moeder.


Kom ons doen self ondersoek en vra onsself af -


Spandeer ons genoeg tyd saam met God!!!!

3 views0 comments

Recent Posts

See All

Koffie gesprek saam met Paulus

Paulus, Wat moet ons as gelowiges doen? Wanneer jy die boek Handelinge lees, sal jy agterkom dat die boodskap van Christus Jesus, deur...

Koffie gesprek saam met Paulus

Paulus nou dat ons weet wat gebeur wanneer ons glo is die vraag - Wat moet ons as gelowegis doen? Geloof is die een van die belangrikste...

Comments


GELOOF
HEB 11:1
OM TE GLO IS OM SEKER TE WEES VAN DIE DINGE WAT ONS HOOP EN OM OORTUIG TE WEES VAN DIE DINGE WAT ONS NIE SIEN NIE

bottom of page