Judas skryf vir die gelowiges in Judas 20 - Julle geliefdes, moet egter voortgaan om julle lewe te bou op julle allerheilgste geloof.
Hoe doen 'n mens dit?
Paulus skryf in Romeine 8: 15 - Die Gees wat aan julle gegee is, maak julle nie slawe nie en laat julle nie weer i vrees lewe nie, nee julle het die Gees ontvang wat julle to kinders van God maak en wat ons tot God laat roep het.
Hy skryf verdere in Romeine 8: 26-27 - Die Gees staan ons ook by in ons swakheid: ons weet nie wat en hoe om te bid nie, maar die Gees self pleit vir ons met versigtinge wat nie met woorde gesê kan word nie. En God wat die harte deurgrond, weet wat die bedoelinge van die Gees is, want Hy pleit, volgens die wil van God vir gelowiges.
Paulus skryf ook aan die gelowiges in Kolosse in Kol 2:6-7 - Aangesien julle dan Christus Jesus as Here aangeneem het, moet julle in verbondeheid met Hom lewe, in Hom gewortel en op Hom gebou, vas in die geloof, soos julle geleer is, en met dankbaarheid vervul.
コメント