top of page
Writer's pictureGeloof

Is God naby wanneer ons bid?

Die Here deel met my die volgende:

Deuternomiom 4:7

Watter groot nasie se God is so by hom soos die Here ons God by ons is elke keer as ons tot Hom bid.


Twyfel jy of God naby is? Lees die vers oor en oor en hoor hoe die Heilige Gees met jou praat.


Handelinge 17:27

God het hulle gemaak om Hom te soek, al sou hulle ook moet rondtas om Hom te vind. Hy is nie ver van enigeen van ons af nie want deur Hom lewe ons, beweeg ons en bestaan ons.



Maak hierdie twee versies deel van jou dag, laat dit in jou gedagtes rond dwaal en as jy in God twyfel, lees dit hardop vir jouself.


Here nou weet ons dat U hier by ons is, ons bestaan en lewe deur U. Help dat ons dit sal onthou en dit met ander deel.


Het jy dalk gebed nodig, of weet jy van iemand waarvoor ons kan bid? Besoek ons blad by www.geloof.live en deel dit met ons.


Wil jy dalk deel word van die gebedspan skakel op dieselfde bladsy in.


Die Here seën jou





30 views0 comments

Recent Posts

See All

Koffie gesprek saam met Paulus

Paulus, Wat moet ons as gelowiges doen? Wanneer jy die boek Handelinge lees, sal jy agterkom dat die boodskap van Christus Jesus, deur...

Koffie gesprek saam met Paulus

Paulus nou dat ons weet wat gebeur wanneer ons glo is die vraag - Wat moet ons as gelowegis doen? Geloof is die een van die belangrikste...

Comments


GELOOF
HEB 11:1
OM TE GLO IS OM SEKER TE WEES VAN DIE DINGE WAT ONS HOOP EN OM OORTUIG TE WEES VAN DIE DINGE WAT ONS NIE SIEN NIE

bottom of page