top of page
Writer's pictureGeloof

Rol jou klip weg!

Ons lees in Johannes 11:33-44 hoe Marta vir Jesus se dat Johannes al ruik nadat Jesus hulle die opdrag gegee het om die klip weg te rol.


Jesus se gemoed het volgeraak en Hy het gehuil toe Lasarus se familie Hom by die fraf ontmoet.


Jesus raak ook hartseer en huil ook oor ons daar vaar daar ook n rots in die pad is wanneer Jesus ons wilnkom help. Rol jy ook die klip weg wat verhoed dat Jesus in jou lewe kan inkom.


Jesus staan ook en huil voor jou graf, net trane in sy oe en ween omdat jy ooknin die doeke van die dood toegedraai is.


Jesus het vir haar gesê: “Ek is die opstanding en die lewe. Wie in My glo, sal lewe, al sterf hy ook. Elkeen wat lewe en in My glo, sal in alle ewigheid nooit sterf nie. Glo jy dit, Marta?”

JOHANNES 11:25


Rol die klip weg wat maak dat Jesus in kan kom in jou lewe. Hy staan reg om jou uit die dood te haal. Hy het dit net Kasarus gedoen en sal dieselfde net jou doen.


Ek wil vanoggend kom en jou vra of ek vir jou kan help om die klip weg te rol. Stuur vir my n boodskap op Whatsapp by 0607595710 en ek sal jou help om die klip weg te rol.


Wat is jou antwoord op Jesus se vraag aan Marta?

Ons antwoord met vers 27, Sy sê vir Hom: “Ja, Here, ek is vas oortuig dat U die Messias is, die Seun van God, Hy wat na die wêreld toe sou kom.”

JOHANNES 11:27 NLV


21 views1 comment

Recent Posts

See All

Koffie gesprek saam met Paulus

Paulus, Wat moet ons as gelowiges doen? Wanneer jy die boek Handelinge lees, sal jy agterkom dat die boodskap van Christus Jesus, deur...

Koffie gesprek saam met Paulus

Paulus nou dat ons weet wat gebeur wanneer ons glo is die vraag - Wat moet ons as gelowegis doen? Geloof is die een van die belangrikste...

1 Comment


Amen ons moet glo dat Jesus ons verlosser is en dat niemand God se wil vir ons kan verander nie. Dankie Almagtige Vader vir U genade oor ons. Amen

Like

GELOOF
HEB 11:1
OM TE GLO IS OM SEKER TE WEES VAN DIE DINGE WAT ONS HOOP EN OM OORTUIG TE WEES VAN DIE DINGE WAT ONS NIE SIEN NIE

bottom of page