top of page
Writer's pictureGeloof

Titus 3:6-7

God het die Heilige Gees oorvloedig op ons uitgestort deur Jesus Christus ons Verlosser.

So is ons dan deur sy genade vrygespreek en het ons erfgename geword van die ewige lewe wat ons verwag.


Ons moet besef dat ons dit reeds ontvang het. Jesus het dit aan die kruis vir ons kom doen. Ons moet lewe soos mense wat vrygespreek is. Ond geloof in God moet versterk word deur die wete dat ons klaar vrygekoop is. Ons geloof en liefde vir God moet oorgaan na dade toe. Die Heilige Gees is vir ons gegee om ons te ondersteuning en te help. Dus moet ons luister na wat die Heilige Gees vir ons sê.


Dankie Jesus vir die groot geskenk wat U vir ons gee. Help ons om te luister en te doen soos U dit bepaal het.


AMEN

3 views0 comments

Recent Posts

See All

Koffie gesprek saam met Paulus

Paulus, Wat moet ons as gelowiges doen? Wanneer jy die boek Handelinge lees, sal jy agterkom dat die boodskap van Christus Jesus, deur...

Koffie gesprek saam met Paulus

Paulus nou dat ons weet wat gebeur wanneer ons glo is die vraag - Wat moet ons as gelowegis doen? Geloof is die een van die belangrikste...

Commentaires


GELOOF
HEB 11:1
OM TE GLO IS OM SEKER TE WEES VAN DIE DINGE WAT ONS HOOP EN OM OORTUIG TE WEES VAN DIE DINGE WAT ONS NIE SIEN NIE

bottom of page