Hierdie Psalm word ook 'n boetepsalm genoem. Die vreugde van die las van sonde wat ontvang word wanneer die sondes vergewe word is in die paar
verse die hoogtepunt.
(3) Toe ek nog oor my sonde geswyg het, het my liggaam uitgeteer, soos ek heeldag om hulp geroep het. Gebeur dit nie maar dat ons tot God nader, Hom roep en dit voel asof God nie antwoord nie.
Die skrywer kom leer ons wat die waarde is van skuld belydenis is. In vers 5 - Toe ek my sonde bely, jou oortreddinge nie weggesteek het nie. Ek het gesê: Voor die Here bely ek my omstandighede, en U het my skuld vergewe.
Hoekom moet ons dit doen? Die antwoord is saamgevat in vers 8 - Ek wil jou onderrig en jou die pad leer wat jy moet volg. ek wil jou raad gee en my oog oor jou hou.
Gee vanoggend jou sondes vir God. Raak nou daar waar jy sit stil en gee alles aan God. Hy sal luister.
留言