top of page

Vehoring van gebed as jy gelowige bid / God will answer your prayers if you pray in faith


James 1:5

But if any of you lacks wisdom, he should pray to God, who will give it to him; because God gives generously and graciously to all.


Hier word van die wysheid gepraat van hoe om God se wil raak te sien en hoe om op te tree in sekere situasies. Jakobus gee vir ons baie goeie raad en dis baie eenvoudig. Ons moet vir God die raad vra om wysheid te bekom. Hy sal dit gee sonder voorbehoud of verwyt. Dit is dus gratis beskikbaar. Ons moet net vra, en waar in die lewe kry jy vandag iets verniet en veral diè kosbare wysheid. Geen graad of kwalifikasie kan dit koop nie. Dit word gratis deur God gegee net as jy vra.


If you lack any wisdom, the only thing you need to do, is to asked God for the wisdom to know how to handle or to act in a certain situation. You wil not have the wisdom even if you are a gradaunt of highly qualified. This is wisdom you can't buy. You get it for free when you ask if from God.


James 1:6

But when you pray, you must believe and not doubt at all.


Maar 'n mens moet gelowig bid en nie twyfel nie want iemand wat twyfel is soos 'n brander in die see wat heen en weer rond gewaai word. Daar was jare terug 'n advertensie wat baie aandag getrek het met die slagspreuk " after action satisfation". Wanneer jy tot aksie oorgegaan het, vir God vir wysheid gevra het, sal jy die tevredenheid van God se reaskie op jou gebed ervaar. Dit is dan wanneer jy nie sal twyfel nie.


We must pray with no doubt. Many years ago there was advert with the slogan "after action satisfaction". You will be satisfied after the action you have taken. If we pray to God for wisdom, he will spiritually give you the knowledge to know what to do. This is when doubt wont be part of prayer anymore.


Ons lees in Matteus 7:7 "vra en vir julle sal gegee word: soek en julle sal kry: klop en vir julle sal oopgemaak word, want elkeen wat vra ontvang: en elkeen wat soek, kry: en vir elkeen wat klop sal oopgemaak word.


Ek maak die afleiding dat ons as mens vandag baie twyfel omdat ons bid soos ons wil bid en nie vra na God se wil nie. Ons is al so "gebrain wash" om te bid wat ons wil, dat ons nie God se wil soek nie. Ek dink ons gaan baie meer vreugde en geluk ervaar, as God met ons gelukkig is. Dit is eintlik baie eenvoudig, fokus op God en en nie die wêreld nie, ken God in alles en ervaar wat in jou lewe gebeur, gebeur om jou nader aan God te bring.


Het jy dalk jou werk verloor of kry jy dalk minder salaris? Is jou huwelik op die rotse omdat die finansie daartoe gelei het? Kom ons wees eerlik, ons almal is tydens die COVID 19 op 'n gelyke speelveld gesit. Die een is nie beter as die ander een nie. Of jy nou finansieël sterk is of dalk nie kos op die tafel het nie, jy is in jou huis toe gesluit, jy kan nêrens heen nie.


Tydens hierdie tydperk is dit vir my duidelik dat God vir ons sê, vra na My wil, vra vir wysheid hoe om in elke situasie op te tree en Ek sal dit sonder voorbehoud en verwyt vir jou gee.


We must accept that whatever happens in live, happend because it will bring you closer to God. If your mindset is set to focus on what God wants you to do, God's way will be happening in your live.


We have so many happening and is always blaming somebody else for it. Blame yourself because you didn't asked God what to do so that this didn't happen to you.


The playing fields are level during this pandemic we are going through. Everybody is in the same situation, all are lockup in the own home. If you have money, you cant use it because the shop is closed. You can't buy that expensive item due to the closure of the shop. The playing fields are even and it's now that God wants us to ask what He wants and only then we can pray in faith.



19 views0 comments

Recent Posts

See All

Koffie gesprek saam met Paulus

Paulus nou dat ons weet wat gebeur wanneer ons glo is die vraag - Wat moet ons as gelowegis doen? Geloof is die een van die belangrikste...

Comments


GELOOF
HEB 11:1
OM TE GLO IS OM SEKER TE WEES VAN DIE DINGE WAT ONS HOOP EN OM OORTUIG TE WEES VAN DIE DINGE WAT ONS NIE SIEN NIE

bottom of page