top of page

Verhooring van gebed / When God answer your payers



JER 29:12

Jeremia skryf die brief aan die mense van Juda om hulle te leer dat God die enigste Here is en dat ’n mens voor sy wil moet buig en Hom alleen moet dien.


Dan sal julle my aanroep, tot My kom bid en ek sal julle gebede verhoor. / Then you will call to me. You will come and pray to me, and I will answer you.



Ons word bemoedig in Jer 29: 11-14 / God encourage us


[11] Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie. Ek wil vir julle ’n toekoms gee, ’n verwagting! / I alone knows the the plans I have for you, plans to bring you prosperity and not disaster, plans to bring about the future you hoped for.


Hoor mooi wat die Here hier sê. Hy het reeds vir my en vir jou ’n plan. Ons paaie is reeds bepaal in die lewe. Vir my persoonlik was die gendeltyd, ’n tyd van, tyd saam met God. Vir ander kan dit wees om negatief te wee


s, orals foute te soek en almal te blameer vir die foute. God se plan is voorspoed en nie teenspeod nie. Die Here sê hy gee vir ons ‘n verwagting. Wat ’n wonderlike vooruitsig is dit nie om te weet dat voorspoed op pad is. God gaan ons die verwagting gee waarin ons net voorspoed sal geniet en nie teenspoed nie. ’n Verwagting is tog iets wat jy jou hoop op vestig. Die saad is nou geplant in jou hart en jy wag nou net vir die plant om te ontkiem en wanneer die saad deur die boonste laag grond deur breek en jy die voorspoed proe, dit is dan wanneer die Here sê:


God already has a plan for me and you. The road to His glory is set for each and everyone who seeks his presence. The lockdown time for me was a time were I did find my piece in the word of God and to spend more time with Him. Others may look for other things to do but to look for His glory. God will create the hope for the future, for me and for you.


[12] Dan sal julle my aanroep, tot My kom bid en ek sal julle gebede verhoor. / Then you will call to me. You will come and pray to me, and I will answer you.


Wat ’n wonderlike wete is dit nie om te weet nadat jy reeds voorspoed geproe het dat God jou gebede sal verhoor nie. Dit is dan wanneer jy die plant wat groei in jou lewe sal raaksien en jy tot besef sal kom dat God se wil belangrikker is as jou eie wil. Dat die eie ek sal sterf en God in jou sal voorleef.


What a wonderfull God we serve. If we call on Him and pray to Him, He will answer.


[13] Julle sal vra na my wil en julle sal dan my wil ken as julle met julle hele hart daarna vra. / You will seek me, and you will find me me because you will seek me with all your heart.


Wat ’n voorreg is dit nie om te weet dat ons weet wat God se wil vir ons is nie. Ek moet eerlik erken, ek proe alreeds die voorspoed net deur hierdie gedeelte te lees. Die kersie op die koek is die volgende woorde:


What a privilege to know that God knows what He wants from us and we are enlightend with the following words:


[14] Julle sal my ontmoet, sê die Here en Ek sal julle terugbring uit die balingskap uit. / Yes, I say, you will find me, and I will restore you to your land


Ek weet nie van julle nie, maar dit is die grootse begeerte wat ek het en dit is om die Here te ontmoet. Dit is die verwagting wat God vir my gegee het. Dit is ’n verwagting wat ek elke dag koester deur te vra na Sy wil in my lewe.


I think all of us must stive to meet God. It must be our goal to be one with him. A was sitting in bed and the video below was send to me by somebody and it opened my eye to be reminder of the presence of God in our lives.


Ek het gister ‘n video gekyk van iemand wat deur die Corona virus aangetas was en baie siek en in die intensiewe eenheid ge


lê het. Hy het die Here gevra om hom te help. Sy liggaam was moeg en hy het nie meer kans gesien om aan te gaan nie. Die Here verhoor toe sy gebed en stuur, ’n skoonmaker om vir hom te bid. Terwyl die skoonmaker vir hom bid kon die siek man voel hoe sy liggaam begin genees, hoe hy regtig kon voel hoe God in hom werk. Nadat die skoonmaker gebid het en weer sy ander werk gedoen het, het die siek man vir God gevra dat hy baie dors is en ’n bottel koeldrand soek en ‘n pakkie chips. Onthou die man was in die intensiewe eenheid e


n niemand was by hom toegelaat nie en net hy en God het geweet van die begeerte wat hy het. Oomblikke later kom die skoonmaker met die koeldrank en chips by die man aan. Nie net is hierdie man genees van die virus nie, maar sy hartsbegeerte op daardie oomblik is vervul. Die Here het die verwagting by die siekman geskep om gesond te word, hy bid tot die Here en die Here hoor hom en verhoor sy gebed, hy is besig om gesond te word nadat die vreemde man vir hom bid.



Ek is vas oortuig dat die siekman na God se wil gevra het, want hy was opsterwe en het met sy hele hart na God gegaan. Ek dink ons is dalk te bang om ’na God se wil te vra want daar is nog te veel die eie ek in my en in jou. Ons wil nog te veel dinge op ons eie doen, te veel ons eie planne maak. Ons moet die Here, die pottebaker, toelaat om ons, die klei, te vorm soos Hy ons wil hê. Ons moet die Here toelaat om in ons te werk en ons moet na Sy wil vra want dit is wanneer ons Hom sal ontmoet.


I am convinsed that this man was seeking the presence of God and God was listening to Him and safed his live. Not just safing his live but listing to his requests of having a drink and snack as well. This is how wonderfull God is, He will provide more than we need



Klik op die skakel om die vieo te kyk. / Click on the link to open the video.


Gebed

Almagtige God, dankie dat ons vanoggend die verwagting wat U vir ons bring kom ontvang in die Naam van Jesus Christus ons verlosser.



Dankie vir die voorspoed en nie teenspoed nie.


Dankie dat U vir ons kom sê dat ons nie hoe bang te wees nie.


Dankie dat die video ons oë ko open om te weet en weer te besef dat U is orals. U is niet 'n gebed vêr. Dat U luister as ons praat en dat U die voorspoed vir ons is.

AMEN



26 views0 comments

Recent Posts

See All

Koffie gesprek saam met Paulus

Paulus nou dat ons weet wat gebeur wanneer ons glo is die vraag - Wat moet ons as gelowegis doen? Geloof is die een van die belangrikste...

コメント


GELOOF
HEB 11:1
OM TE GLO IS OM SEKER TE WEES VAN DIE DINGE WAT ONS HOOP EN OM OORTUIG TE WEES VAN DIE DINGE WAT ONS NIE SIEN NIE

bottom of page