top of page

Verhoring van Gebed - Die bidder moet op God vertrou/ God will answer your prayer when you trust Him

Die boek Kronieke se doel was om Israel wat uit balingskap bevry is, en hulle self weer in Jerusalem bevind, te leer dat die belangrikste eienskap moet wees ten volle toegewy aan die Here te leef. Hulle het voor baie struikelblokke gestaan en moes veg teen die Hagareërs en hulle bondgenote. Dit was dus nie 'n maklike stryd nie. Hulle het voor baie uitdaging te staan gekom en moes baie beproewings deurstaan, net soos ons vandag ook oorlog voer teen die geestlike in die lewe.


1 Chronicles 5:20

They put their trust in God and prayed to Him for help, and God answered their prayers and made them victorious over the Hagrites and their allies.

We all are facing the same kind of battles each day in our lives. I think the battles are even grater today due to all the influences of technology, media and rat race we live in. There are so many thinks that can influence us and is more of spiritually nature. We need to do the same as the them by putting there trust in God.


Salomo het vir die volk gebid in 1 Kon 8: 44; Sou u volk teen die vyande uittrek in 'n oorlog wat deur U beveel is, en hulle bid tot U, die Here, in die rigting van hierdie stad wat U gekies het en die huis wat ek vir u Naam gebou het, luister tog uit die Hemel na hulle gebed en hulle smeking en gee hulle die oorwinning.


Die volk het tot die Here gebid om hulle te help en het ten volle vertrou dat die Here sal help en hulle gebede verhoor. Ons moet ook soos Koning Salomo vir die volk gebid het, vir mekaar bid om die vertroue wat ons in God stel te beleef en te laat leef. Ons is almal deel van een ligaam, die kerk van God, en dit is ons verantwoordelikeheid om mekaar te dra, ondersteun en te bemoedig. Dit is so maklik om die pad duister te raak. Die duiwel staan en wag dat ek en jy 'n fout maak sodat hy die kan uitbuit.



When we pray we must believe that God will answer our prayers. Like the images say, trust God's word and trust the process. God will do what He believes is good and not what you want. We sometime loose the plot because we didn't get what we wanted. God know what the best for us would be. That is why we need to ask God, What does He want?

Don't loose hope if things is not working out, remember God's plan is always the better plan. We read in 1 Chronicles 5: 21 that they captured 50,000 camels, 250,000 sheep, and 2,000 donkeys. For them is was only for winning the war but instead God give them much more that they have bargained for. If we trust God He will always give us much more that we ever can think off.



MY PRAYER FOR YOU





16 views0 comments

Recent Posts

See All

Koffie gesprek saam met Paulus

Paulus nou dat ons weet wat gebeur wanneer ons glo is die vraag - Wat moet ons as gelowegis doen? Geloof is die een van die belangrikste...

コメント


GELOOF
HEB 11:1
OM TE GLO IS OM SEKER TE WEES VAN DIE DINGE WAT ONS HOOP EN OM OORTUIG TE WEES VAN DIE DINGE WAT ONS NIE SIEN NIE

bottom of page