top of page
Writer's pictureGeloof

Wanneer ons fokus verloor

Almal ken die gedeelte waar Jesus op die water loop. Is dit nie aangrypend om te weet waar God is, is alles moontlik.



Lees gerus Mat 14:22-33. Dit is gedellte waat Jesus met die mense gepraat het en nadat Hy klaar was het Hy vir die dissipels gesê om solank oor te vaar. Jeus het soos gewoontlik eers gebid en by hulle aangesluit op 'n baie spesiale manier. Hy kom sommer op die water aangeloop.


Tot die dissipels se verbassing hulle baie groot geskrik , want Jesus het soos 'n spook gelyk. Jesus maak hulle gerus met die woorde, dit is Ek, moenie bang wees nie.


Petrus betwfyel dit en toest vir Jesus met die woorde: " Here as dit regtig U is, beveel my om op die water te loop. Jesus antwoord, Kom sê Hy.


Kan jy jouself in die prentjie sien. Hoe sou jy opgetree het. Toets ons nie maar vir God daagliks nie. Here as dit regtig U is, doen dit of dat vir my. Ons moet besef dat Jesus ons in situasies sal sit wat ek en jy baie maklik sal kan doen, voltooi en verseker op die water kan loop. Petrus het geloop op die water totdat hy naby aan Jesus kom. Wat dink jy het in Petrus se gedagtes aangegaan? Petrus het verseker sy fokus op Jesus verloor. Hy het weer die dinge van die wêreld gesien en gedink, ag nee dis mos maklik om op die water te loop.


So moet ons ook nie dieselfde fout maak nie. Ons moet bly konsentreer op Jesus al loop ons op die water. Kom ons maak 'n punt daarvan om gefokus te bly in alle omstandighede en situasies.


Wanneer die golwe te groot raak moet ons harder fokus op God, sy teenwoordigheid soek en vir Hom met alles vertrou.


Soos Jesus vir Pertus sê in vers 29; "Kom sê Hy. Kom ons aanvaar die aanbod en loop soos Petrus op die water.

12 views0 comments

Recent Posts

See All

Koffie gesprek saam met Paulus

Paulus, Wat moet ons as gelowiges doen? Wanneer jy die boek Handelinge lees, sal jy agterkom dat die boodskap van Christus Jesus, deur...

Koffie gesprek saam met Paulus

Paulus nou dat ons weet wat gebeur wanneer ons glo is die vraag - Wat moet ons as gelowegis doen? Geloof is die een van die belangrikste...

Comments


GELOOF
HEB 11:1
OM TE GLO IS OM SEKER TE WEES VAN DIE DINGE WAT ONS HOOP EN OM OORTUIG TE WEES VAN DIE DINGE WAT ONS NIE SIEN NIE

bottom of page