top of page
Writer's pictureGeloof

Wat beteken dit om onderleiding van die Heilige Gees te bid?


Romeine 8: 26

Die Gees staan ons ook in ons swakheid by: ons weet nie wat en hoe ons behoort te bid nie, maar die Gees self pleit vir ons met versugtinge wat nie met woorde gesê kan word nie.


Paulus kom sê vir ons dat die Heilige Gees 'n sleutel rol in gebed speel nie. Voel jy dalk soms of God nie jou gebede hoor nie. Gesels met die Heilige Gees en vra vir leiding. Laat die Heilige Gees toe om in en deur jou tot God te nader.

13 views0 comments

Recent Posts

See All

Koffie gesprek saam met Paulus

Paulus, Wat moet ons as gelowiges doen? Wanneer jy die boek Handelinge lees, sal jy agterkom dat die boodskap van Christus Jesus, deur...

Koffie gesprek saam met Paulus

Paulus nou dat ons weet wat gebeur wanneer ons glo is die vraag - Wat moet ons as gelowegis doen? Geloof is die een van die belangrikste...

Comentários


GELOOF
HEB 11:1
OM TE GLO IS OM SEKER TE WEES VAN DIE DINGE WAT ONS HOOP EN OM OORTUIG TE WEES VAN DIE DINGE WAT ONS NIE SIEN NIE

bottom of page