top of page
Writer's pictureGeloof

Wat gebeur as ons glo?


Lukas skryf die so mooi in Handeling 10:43 - Van Hom getuig al die profete dat elkeen wat in Hom glo, vergewing van sondes deur sy Naam sal ontvang.


Wie van ons het nie sondes nie? Of dit nou groot of klein sondes is, dit bly sonde. Lukas sê dit baie duidelik dit sal slegs vergewe word as jy glo.


Kom ek herinner jou gou aan wat dit beteken om te glo. Heb 11: 1 - Om te glo is om seker te wees van die ding wat ons hoop, om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie.


Ek het die woord oortuig gaan opsoek - In engels is dit convinced en in afrikaans, dit bring jou tot insig of jy is seker van iets.


Nou kom die vraag by my op, Glo ons regtig in God?


Are we convinced that God will come through for us in the situation that you are in, the financial crisis you are going through or the stage 4 cancer you are facing.


Matteus gee vir ons die antwoord. Matt 17:20 - Dit verseker ek julle: As julle maar geloof het so groot soos 'n mosterdsaadjie, sal julle vir die berg sê: Gaan staan daar anderkant en hy sal gaan. Niks sal vir julle onmoontlik wees nie


In die volgende paar dae gaan ek met julle 6 stappe deel om jou geloof te versterk. Volg en deel dit want dit is my en jou roeping.


19 views0 comments

Recent Posts

See All

Koffie gesprek saam met Paulus

Paulus, Wat moet ons as gelowiges doen? Wanneer jy die boek Handelinge lees, sal jy agterkom dat die boodskap van Christus Jesus, deur...

Koffie gesprek saam met Paulus

Paulus nou dat ons weet wat gebeur wanneer ons glo is die vraag - Wat moet ons as gelowegis doen? Geloof is die een van die belangrikste...

Comments


GELOOF
HEB 11:1
OM TE GLO IS OM SEKER TE WEES VAN DIE DINGE WAT ONS HOOP EN OM OORTUIG TE WEES VAN DIE DINGE WAT ONS NIE SIEN NIE

bottom of page