top of page

Vertroue op God en toewyding aan Christus

Al ons teks verse skakel in by die Bybelgenootskap webtuiste. Om die teks vers te lees, kliek op die skakel.

Abram het toe in die Here geglo, en die Here het dit goedgevind dat Abram so volgens die wil van die Here gehandel het.

Rom 3:22

Dit is die vryspraak wat nie verkry word deur die wet te onderhou nie, maar deur in Jesus Christus te glo. God gee dit sonder onderskeid aan almal wat glo.

Welgeluksalig is die man wat sy vertroue in die Here stel en hom nie wend

tot hoogmoediges en leuendienaars nie. 

Heb 11:1

Om te glo is om seker te wees van die dinge wat ons hoop, om oortuig

te wees van die dinge wat ons nie sien nie.

GELOOF
HEB 11:1
OM TE GLO IS OM SEKER TE WEES VAN DIE DINGE WAT ONS HOOP EN OM OORTUIG TE WEES VAN DIE DINGE WAT ONS NIE SIEN NIE

bottom of page